English:

We know that buying a car is a big deal. We know that like many other big decisions, it’s not something you should rush into, or take lightly. It’s also nice to have the opinion of someone you trust, to ensure that you make the Right Choice, to invest in!

At Cornie Jansen Motors we place a high value on matching you with the Right Car because we know where you’ll come for your next purchase. We offer our insight and experience with vehicles to ensure that the car you purchase has all the features and capacity to suit your specific purpose for the car, to ensure your driving safety and peace of mind. If we succeed with the above, then already your hard earned money would be well invested.

At Cornie Jansen Motors we don’t give discounts on our cars because we don’t overprice them. We would rather sell 100 cars at the Right Price than struggle to sell 1 overpriced car.

We welcome all the questions you may have regarding the purchase of your new vehicle and we treasure the trust you place in us, to find you the Right Car for the Right Purpose at the Right Price!

Afrikaans:

Ons weet dat die aankoop van ‘n voertuig ‘n belangrike besluit is en soos alle groot besluite is dit nie iets wat ligtelik opgeneem of oorhaastig aangepak moet word nie. Dit is gerusstellend om die insette te kry van iemand wat u kan vertrou, om te verseker dat u die regte keuse maak.

Ons bied u ons insig en ondervinding met voertuie om te versekerdat die voertuig wat u koop al die kenmerke en nodige kapasiteit het omaan u spesifieke behoeftes te voldoen en om u gemoedsrus te gee.

By Cornie Jansen Motors is dit vir ons baie belangrik om u van die regte voertuig te voorsien, want ons weet waarheen u gaan kom vir u volgende aankoop.

Indien ons aan hierdie vereistes kan voldoen, sal u swaarverdiende geld goed bestee wees. Dit is vir ons baie belangrik dat u waarde vir u geld moet kry, daarom word ons voertuie nie “oorprys” nie.

Ons verwelkom enige vrae wat u mag hê rakende die aankoop van u voertuig en ons waardeer die vertroue wat u in ons stel. Ons sal jou help kies, The Right Car for the Right Purpose at the Right Price!

TOP
WP Facebook Auto Publish Powered By : XYZScripts.com
Skip to toolbar